EK WENS EK KAN DIE GE… EN GE… EN GE… AFLEER!!!  Ek weet wat die betekenis van die ellips is (…)…maar dis al ‘n tweede natuur wanneer ek tik…

Indien ek iets tik, volg die …outomaties.  Ek dink, wanneer jy my leesstyl iewers opmerk, sal jy weet dis ekke…

EkWasHierag issit