Liewi Liefie

Ai my kind, hoe virlang eke ni na jou ni.  Jy was soo lank weg toe dog ek lat ek vir jou ‘n briev skryfe.  Ma weet jy kan nie goet sien nie, daarom skryf ek soo grood.  Ek sal ook starig skryfe want ek weet jy lees starig.  Ek skryf mar sos ons praat want ek weet jy kan nie lees soos ons skryf nie.

Ma het die afgeloopi tyt lekke koekies gebak.  Juis die soort wavan jy so hou. Dis mos soenkies, want jy hou mos daarvan om vir al die seuns soenkies agter die snoepie te gee.  Nou het Ma vir jou genoeg gebak om vi hulle te gee.  Ek het ook vir jou ‘n mankie gekoop sodat jy nie jou rok bo jou kniege hoef te lig as jy die soenkies vir hulle gee nie.

Jou boetie het ‘n maaikie bygekry.  Hy sê die maaikie se naam is Joe, kort vir Joey of so iets.  Hulle speel baie wegkruipertjie.  Ek dink hulle is al lankal te groot davoor.Gelukkig kry hulle mekaar nie en dan kom al twee na baie lang ruk yt hul wegkryp plek en lag soo. Ek dink hulle lag so want  hulle het so diep weggekryp dat hul hare vol strooi is.  Dink hulle ek is dom?  Hulle kryp so diep weg vir mikaar in die hooimiedens en ek dink hulle soek mikaar by die verkeerde een.

Pa is ook besig om goet aan te gaan met sy nuwe werk.  Ek sien hy is besig om vir die arme vroutjies wat so kaal op sy rekenaar is, kleere te soek.  Ek het ook al vir hom gesê dat ek vir hulle kleere sal maak. En as ek dit doen kom hy terig met baie gelt.  Ek dink hulle is so dankbaar vir al die kleere dat hulle hom goet betaal davoor. Ek sien hy het ook vir ou Poeleng gaan klere neem.  Sjoe, maar sy kan darem lang aantrek, gelukkig is pa baie geduldig en wag maar mooi en lank vir Poeleng om aan en uit te trek.  Pa sê die klere pas hulle baie mooi.  Pa is darem maar ‘n goeie besighydsman.

En my kind, hoe gaan dit by jou niewe werk?  Ek hoor dat die mans baie van jou dienste hou.  Ek hoor hulle staan in rye sodat jy hulle kan help.  Maar jy het my nog nooit vertel hoekom jy die rooi lig nodig gehat het vir jou kamer nie.  Dit maak sekir jou kamer mooi lyk want rooi is mos jou favirite color.

Ma slyt maar af en hoop om jou gou weer te sien. Ma mis jou, gelukig is hier baie ooms in die dorp wat weet hoe om vir my te troos as jou pa die klere vir die anties neem.

Groete aan almal by jou koshuis, wat is sy naam nou weer – Bordeeltjie-koshuis.  Dit klink soos flieweel, soo mooi naam.

Ek sluit maar af want ek kan nie verder skryf nie.  Een van die ooms is juis hier om my te troos omlat ek so verlang.  En hulle bring baie geld saam om my trane af te vee.  Ek stuur ‘n paar vir jou ook.  Dit help baie om die trane af te droog.

Ek is lief vir jou.

Jou Mama

Koekie Hall

Hier is ‘n foto van boetie se maaikie Joe toe ek fotoes geneem het toe ek haar afgeneem het toe sy boetie so geblok het op die hooimied.

ag issit

 

(hoop julle het dit geniet…EkWasHier)