Sterre van bo

Eendag  lank, lank gelede het daar ‘n gewone intelligente meisie in ‘n groot stad gewoon en gedroom van die prins wat haar sou wegvoer na sy eie ‘kasteel’. Miskien met ‘n hond of twee en ‘n kat.

Nie te lank daarna gebeur dit toe en die 2 is in prag en.praal getroud…

Damn…toe kom die samelewing en foeter die hele sprokie op…

EkWasHier

kasteel