Ek stap by jou verby, jou gesig lyk strak, seerkry versprei oor jou hele liggaam.  Jou gesig vertoon die hartseer wat jy ervaar en ek kan sien alles lyk nie wel met jou nie.  Ek stop en draai om, s…

Source: Hoofstuk 1 – Geskonde hart