Het jy nie al gewonder waar die name van die maande van die jaar vandaan kom nie, of wat die betekenis is nie?  Wel hier is ietsie wat moontlike lig daarop kan werp.

Celtic Lore and Mythology's photo.

 

Het jy geweet:

Januarie : Januarius (Latyns), vernoem na Janus, die Romeinse god wat 2 kante toe gewys het, en wat die voorstelling van deurgange (doorways) verteenwoordig het.

Februarie : Februarius (Latyns), verkry van Februa, ‘n skoonmakingsproses wat verkry was  op Feb 15de.

Maart : Martius (Latyns), vernoem na  Mars, die Romeinse god van oorlog.

April : Aprilis (Latyns) “om te open” verwys na hoe blomme oopgaan en om hul skoonheid te wys.

Mei : Maius (Latyns), na die godin Maia of “Majores” (‘elders’) verwysing na die verering van ouer mense.

Junie : Junius (Latyns), vernoem na die godin Juno of “iuniores (jong mense) verwysiging na die verering van die jongmense.

Julie : Vernoem na  Gaius Julius Caesar.

Augustus : Vernoem na Augustus Caesar, die heel eerste Romeinse Heerser.

September : Septem (Latyns), vernoem na die  ‘sewende’ oorspronklik die 7de maand van die Romeinse kalender.

Oktober : Octo (Latyns), die ‘agste’ oorspronklik die  8ste maand –  Romeinse kalender.

November : Novem (Latyns ), die ‘nege’ die 9de maand van die Romeinse kalender.

Desember : Decem (Latyns) die  ‘tien’ die  oorspronklike 10de maand – Romeinse kalender.

Sommer net ietsie om die nuuskierigheid te prikkel.

EkWasHier