Om iemand te verander beteken net:  “It’s a waste of time.”  Selfs net die idee om iemand te probeer verander is om vir daardie persoon te sê dat sy nie goed genoeg is nie. Dan is dit asof jy geweek is in oordeel en onaanvaarbaarheid.  Dis beslis nie ‘n gedagte van waardering van liefde nie.  Dit sal slegs verwydering bring.  Soek die goed in ander en jy sal meer goed in mense begin vind.  Indien jy slegs vir die goeie in mense soek, sal jy agterkom hoe jou denkwyses en fokus verander in die lewe.

EkWasHier