Wiegeliede

f9e54950fe141be08fe951366c866f63.jpg.jpg

LaLaland

Slaap my kindjie, slaap sag. Klaas Vakie doen sy rondte soos Vader Kloete. Hy gooi sy sandjies in jou ogies sodat LaLaland jou aan die LaLa kan maak. (Gaaaaaapppp)

“The perfection in you is the reflection of me”

Drome

Soos die maan oor die berge vir ons loer, so lok Klaas Vakie elkeen na sy bedjie. Die rustigheid daal sagkuns neer en ogies val-val toe, maar mens moet darem musiek hê om rustig aan die slaap te raak. Hieronder het ek ‘n ‘klik hier’ om jou rustig aan die slaap te maak…so daal die slaap dan oor jou ogies…lekker lala in LaLaLand…Hierdie musiek is deur navorsing getoon dat dit mens vinnig en rustig sal laat slaap. Soete nagrus…

Klik gerus.

EkWasHier