It bugs me when people are unnecessarily mean. Like, you didn’t have to make that comment. You could have just kept your mouth shut and left that person not feeling bad about themselves. What do you gain from making someone else feel like shit? Nothing of substance. Maybe a fleeting moment of power but that’s gone as soon as it comes so why? There’s enough unhappiness in the world without you adding to it.  (Brigette)

Be kind, is dit so moeilik?  Be kind, be good, be generous…be that kind of person you would like to know, be that kind of person you would like to see…wat is belangriker…om reg te wees of om dankbaar te wees??

Heavenly Father up above

be-kind

Please protect the people I love

Keep them always save and sound

And let them know

I love…

I love them so.

Then dear Father let it be

That they will also love me.

Let me be that kind of person they would like to know…

Let me be that kind of person they would like to see…

Keep us together

Keep us forever

And loving together

Amen…

‘n Gediggie wat ek al van skooltyd af saam met my dra…deur bedagsaam te wees en ander ook in konsiderasie te neem is goed, nie net vir ander nie, ook vir jou eie siel…om gentle en kind te wees, is wat God raaksien…

be-a-nice-human

Die jong klomp is so geneig om te sê:  I speak my mind…en o wee, bogger die res.  Maar met die grysheid kom die wysheid.  Soms wonder ek of hulle weet hoe seer hulle nie hulself maak nie…maar dis hul eie karma daai…wat jy saai, gaan jy maai…of dit nou in hierdie lewe is of hierna…maai, gaat jy maai…

As ek dalk een ding vir die Pikkewyne hierdie jaar kan leer…sal dit wees om kind en gentle te wees…my ma het altyd gesê:  Stilbly is soms ‘n beter antwoord.

EkWasHier