Luister

Luister goed

Luister na die lokstem van stilte

Die geroep van jou siel na jou innerlike

Luister

Luister hoe stilte die kalmte bring

In die innerlike en binne die hart.

Die lokstem van die stilte roep…

roep saggies na jou en my.

Luister na die geroep van stilte

Na die kalmte van gemoed…

Luister na die lokstem

van

jou

siel…

EkWasHier