Daar word gesê dat elke vrou mooi moet wees…seriously???

Waarom word skoonheid voor gehou?   Is dit werklik nodig???  Vergeet daarvan, wat nie beautiful wees nie..mag ons nie ook soms kwaad wees nie, of wat van intelligent wees nie?  Wat van bietjie blond wees of dalk bietjie witty en cheeky…wat van interessant of humoristies of avontuurlik??  Wat van “gaan mal” of talentvol of net jy wees nie?  Hoekom net mooi wees?  Ek wil nie mooi wees nie, ek wil simpel wees en soms net lag omdat ek wil lag.  Skoonheid is ‘n paar letters uit die alfabet en aanmekaar gelas…Dis ‘n woord…Wat is jou definisie van ongelooflik wees?

Is daar nie ‘n wêreld vol dinge anders as om net mooi of skoonheid te wees nie?

EkWasHier

mal-dis-almal.jpg