O né…daar word gesê dat niks uit jou lewe sal verdwyn indien dit jou nie ‘n les geleer het adult so badnie…

Oeps! Dis waar!

Nou, dink jy nie jy het genoeg tyd gemors, jou kosbare tyd, op ‘n gejaag na wind nie?  Jy moes seker by die tyd al ‘n ietsie geleer het?  Ietsie om oor dankbaar te voel…indien dié ietsie jou by dié tyd nie memoryal dankbaarheid en wysheid geleer het nie, weet ek dan nie so mooi nie…Slegs die ondervindinge in die lewe maak mens wys, hoe lui die ou spreekwoordjie nou weer:  No pain, no gain ~ of sal ek sê: know pain, know gain.

Got the T-shirt?  Ok, wees dan trots op wie jy is en wat jy geword het…wie jy voor die storm was en hoe jy daar anderkant uitgekom het…’n Groot drukkie vir elkeen wat deur die moeilike fases in die lewe ingegaan het ~ vas gebyt het en sterk anderkant uitgekom het…wees lief vir jouself…daardie trane was die sous werd…

EkWasHier