Dit was ‘n rowwe, woeste, wilde paar maande…ek is net dankbaar dat hierdie paar maande verby is.  Soms wonder mens hoe jy deur alles kom en die antwoord is:  deur genade.   Nou gaan ek begin om my mojo weer te soek om te skryf.